Fout reggestel wat Standard Bank-kliënte rooi laat sien

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Standard Bank
Standard Bank

Die fout wat veroorsaak het dat kliënte van Standard Bank Saterdagoggend aanvanklik nie met hul bankkaarte vir hul aankope kon betaal of ander transaksies kon doen nie, is later die middag reggestel.

Ross Linstrom, woordvoerder van Standard Bank, het Sondag bevestig dié fout is Saterdag teen 14:55 herstel.

“Vroeër die dag kon jy nie met jou kaart transaksies by verkoopspunte en OTM’s doen nie. Alle dienste is nou ten volle herstel. Ons vra opreg om verskoning en betreur die ongerief wat veroorsaak is,” lui Linstrom se antwoord.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 166/2
Singhbhum Strikers 0
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.88
-0.1%
Rand - Pond
19.50
-0.2%
Rand - Euro
16.82
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.05
-0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,828.85
+0.3%
Silwer
21.31
+0.7%
Palladium
1,891.16
+1.0%
Platinum
918.14
+0.7%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,824
+0.5%
Alle aandele
68,095
+0.4%
Hulpbronne 10
66,606
+1.7%
Industriële 25
80,343
+0.2%
Finansiële 15
15,330
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos