Geen wenresep vir Oreo- en Marie-koekies nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Skermgreep van AVI se webtuiste wat toon watter handelsnaamprodukte die maatskappy verkoop.
’n Skermgreep van AVI se webtuiste wat toon watter handelsnaamprodukte die maatskappy verkoop.

Mondelez, wat onder meer Cadbury en Oreo besit, gaan nie meer die kosafdeling van die Suid-Afrikaanse firma AVI koop nie.

Ondanks die aankondiging twee weke gelede dat Mondelez op die punt gestaan het om ’n aanbod te doen, het AVI Vrydag gesê die onderhandelinge is beëindig.

AVI besit meer as 50 handelsname, waaronder Bakers, wat onder meer Marie- en Tennis-koekies, Willards-aartappelskyfies, Pro-Vita-beskuitjies en Jumpin Jack-springmielies vervaardig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
-0.0%
Rand - Pond
20.98
+0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,819.25
+0.1%
Silwer
23.03
+0.3%
Palladium
1,876.50
-0.4%
Platinum
976.34
+0.2%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,889
+0.6%
Alle aandele
75,594
+0.6%
Hulpbronne 10
74,696
+0.4%
Industriële 25
95,569
+1.3%
Finansiële 15
15,498
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos