Gems sê kontrak vir multivitamiene is ‘nie R600 m. maar R390 m.’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Volgens Gems het 187 055 lede tot op hede gekies om multivitamiene te ontvang.
Volgens Gems het 187 055 lede tot op hede gekies om multivitamiene te ontvang.

Dit is R390 miljoen en nie R600 miljoen nie, sê die mediese fonds vir staatsamptenare (Gems) oor sy kontrak vir die verskaffing van multivitamiene aan sy lede waaroor ’n bohaai ontstaan het omdat dit glo onregmatig toegeken is.

Die Raad op Mediese Skemas (RMS) het Woensdag gesê die kontrak en aantygings dat dit onregmatig toegeken is, gaan ondersoek word.

Maar dr. Stanley Moloabi, hoofbeampte van Gems, sê in ’n lang mediaverklaring die mediaberigte oor die kontrak is verkeerd.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 43/2
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.16
+0.6%
Rand - Pond
19.62
+1.0%
Rand - Euro
16.59
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,801.08
+0.7%
Silwer
20.76
+2.2%
Palladium
2,236.50
-2.3%
Platinum
965.50
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos