Grotes aan kleintjies: Ons sal vinniger betaal

akkreditasie
Groot ondernemings soos Discovery onderneem om kleinsake wat produkte en/of dienste aan hulle lewer, binne 30 dae te betaal. Foto: Elvira Wood
Groot ondernemings soos Discovery onderneem om kleinsake wat produkte en/of dienste aan hulle lewer, binne 30 dae te betaal. Foto: Elvira Wood

Groot maatskappye gaan klein ondernemings met hul kontantvloei help deur hulle vinniger te betaal.

Business for South Africa (B4SA), die Suid-Afrikaanse Kleinsakefonds en Business Leadership South Africa (Busa) het Dinsdag in ’n gesamentlike verklaring gesê meer as 50 groot ondernemings het onderneem om kleinsakeondernemings wat produkte en/of dienste aan hulle lewer, binne 30 dae te betaal.

Die projek, genaamd #PayIn30, is daarop gemik om groot ondernemings aan te moedig om die kontantvloei van kleinsake op dié manier te ondersteun.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/9
Sri Lanka 397/10 & 119/4
Rand - Dollar
16.00
+0.5%
Rand - Pond
19.80
+0.2%
Rand - Euro
16.79
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.21
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,814.07
-0.2%
Silwer
21.40
-0.1%
Palladium
2,030.50
+0.7%
Platinum
931.50
-0.7%
Brent-ruolie
109.11
-2.6%
Top-40
62,494
0.0%
Alle aandele
69,083
0.0%
Hulpbronne 10
71,795
0.0%
Industriële 25
76,804
0.0%
Finansiële 15
16,026
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos