‘Hartseer dag’ vir Kulula: Aansoek om likwidasie reeds gebring

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Comair besit die British Airways-franchise om plaaslike en streeksvlugte te bedryf.  Foto: Jaco Marais
Comair besit die British Airways-franchise om plaaslike en streeksvlugte te bedryf. Foto: Jaco Marais

Dis die einde van Comair en die eens gewilde lugdiens Kulula. Sy sakeredders het reeds ’n aansoek om likwidasie gebring.

Dít nadat dit blyk daar is geen beleggers wat bereid is om die maatskappy uit sy finansiële verknorsing te red nie.

Vir kaartjiehouers van Kulula- en plaaslike British Airways- (BA) vlugte is dit slegte nuus. Hulle staan nou in ’n ry van skuldeisers wat sal moet wag totdat die likwidasie afgehandel is voordat hulle weet of hulle enige geld sal terugkry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.13
+0.3%
Rand - Euro
17.49
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,703.28
+0.2%
Silwer
20.97
+1.3%
Palladium
2,289.00
+2.9%
Platinum
916.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos