Investec dalk in Duitsland siviel vervolg oor belasting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Investec Bank in Suid-Afrika word nie geïmpliseer in die beweerde belastingbedrog in Duitsland nie. Foto: Getty Images
Investec Bank in Suid-Afrika word nie geïmpliseer in die beweerde belastingbedrog in Duitsland nie. Foto: Getty Images

Die oorsese Investec-groep word deur moontlike siviele gedinge in die gesig gestaar in Duitsland met betrekking tot transaksies met dividendbelasting wat deur die owerhede daar as bedrog beskou word.

Investec plc sê in sy jongste finansiële state vir die boekjaar tot einde Maart moontlike regsgevolge insluitend boetes kan spruit uit ’n ondersoek in Duitsland oor “dividendbelasting-arbitragetransaksies (ook bekend as cum-ex-transaksies)”.

Die ondersoekende nuusgroep amaBhungane het Donderdag berig die maatskappy se naam het opgeduik in uitgelekte dokumente oor die beweerde belastingbedrog waarby talle ander bekende internasionale banke ook betrek word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos