J&J sê kraantjie vir entstowwe nie toegedraai vir Aspen, Afrika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Reuters
Ter illustrasie. Foto: Reuters

Die internasionale farmaseutiese groep Johnson & Johnson sê hy gaan voort om sy kontraktuele verpligtinge vir die koronavirus-entstof aan die Covax-projek en die Afrika-Unie na te kom, ten spyte van die produksie van die entstof wat tydelik by sy belangrikste fabriek gestaak is.

Die groep het hom daartoe verbind om 900 miljoen dosisse deur die loop van 2022 aan die inisiatief en die Afrika-Unie te verskaf.

Die maatskappy het op vrae gereageer nadat The New York Times verlede week berig het die vervaardigingsaanleg in Leiden, Nederland, het tydelik die vervaardiging van die entstof gestaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos