Wie gee opdrag vir ondersoek? vra Markus Jooste

akkreditasie
Markus Jooste getuig in 2018 voor die parlementêre komitee oor finansies oor die Steinhoff-debakel. Foto: Jaco Marais
Markus Jooste getuig in 2018 voor die parlementêre komitee oor finansies oor die Steinhoff-debakel. Foto: Jaco Marais

Wie het die ouditeursfirma PwC aangestel om die forensiese ondersoek oor Steinhoff se boeke te doen?

Dit is ’n vraag wat Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van die groep, in hofstukke vra in sy hernieude poging om toegang tot die bevindinge van die verslag te kry.

Jooste probeer steeds in nog ’n hofgeding teen Steinhoff, waarin die groep hom as ’n derde party bygevoeg het, toegang tot die verslag kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 0
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos