Deel

JSE het beste maand in meer as 2 jaar in November

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Naspers en Prosus het in November sterk gestyg op die JSE. Foto: Getty Images
Naspers en Prosus het in November sterk gestyg op die JSE. Foto: Getty Images

Die JSE het in November sy beste maand in meer as twee jaar gehad.

Volgens Peter Little, fondsbestuurder van Anchor Capital, het die mark in November met 9,6% maand tot maand gestyg. Dis gemeet aan die JSE se indeks van aandele wat die grootte of gewig van maatskappye beperk sodat die algehele indruk nie skeefgetrek word nie. Dié Swix Capped-indeks van alle aandele beperk die grootte van aandele soos BHP, Richemont en Anglo American wat saam ’n baie groot deel van die beurs uitmaak.

Die vertoning het die mark weer in ’n positiewe posisie geplaas van die begin van die jaar af omdat dit met 7,4% gestyg het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos