Jy kan tot 4 j. wag vir jou geld van Comair

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Comair se vlugte kon weekliks soveel soos 70 000 passasiers rondvlieg. Die maatskappy het ongeveer 40% van die plaaslike mark besit. Foto: Comair
Comair se vlugte kon weekliks soveel soos 70 000 passasiers rondvlieg. Die maatskappy het ongeveer 40% van die plaaslike mark besit. Foto: Comair

As jy een van die ongelukkiges is wat ’n vliegkaartjie gekoop het vir ’n vlug met Comair se Kulula.com of British Airways voordat dit in likwidasie gegaan het, gaan jy lank vir ’n terugbetaling wag.

Vincent Manko, direkteur van sakeredding van die regsfirma Cliffe Dekker Hofmeyr, het op SAfm gesê mense wat vliegkaartjies het vir Comair, wat nou nie meer gebruik kan word nie, sal heel laaste in die ry staan om hul geld terug te kry.

Comair was sowat twee jaar in sakeredding voordat hy vroeër vandeesmaand gedwing is om te likwideer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.13
+0.3%
Rand - Euro
17.49
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,703.28
+0.2%
Silwer
20.97
+1.3%
Palladium
2,289.00
+2.9%
Platinum
916.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos