Verbeel jou jy smul aan ’n hamburgerfrikkadel van ’n dier wat steeds leef.
En dan smaak dit boonop na aan die ware Jakob, want tegnies is dit (soort van).
Dít is presies wat ’n Kaapse maatskappy die afgelope week ná twee jaar se navorsing saam met ’n span voedselwetenskaplikes bekend gestel het.