Kommissie kap lugdienste oor buitensporige pryse in Comair-krisis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Comair se vlugte is almal gehok. Foto: Comair
Comair se vlugte is almal gehok. Foto: Comair

R5 000 vir ’n vliegkaartjie tussen Johannesburg en Kaapstad? Aikona, sê die Mededingingskommissie.

Lugdienste het hul bes gedoen om meer sitplekke en vlugte beskikbaar te stel nadat die Burgerlugvaartowerheid (BLO) verlede naweek die bedryfslisensie van Comair, wat Kulula.com en plaaslik British Airways bedryf, opgeskort het.

Dié besluit op grond van vier veiligheidskwessies met betrekking tot Comair se vlugte en bestuur het 40% van die plaaslike vliegkapasiteit verwyder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 189/4
Singhbhum Strikers 0
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.88
-0.1%
Rand - Pond
19.49
-0.1%
Rand - Euro
16.82
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.05
-0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,826.60
+0.2%
Silwer
21.29
+0.6%
Palladium
1,890.11
+0.9%
Platinum
916.77
+0.6%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,937
+0.7%
Alle aandele
68,197
+0.6%
Hulpbronne 10
66,636
+1.8%
Industriële 25
80,496
+0.4%
Finansiële 15
15,370
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos