Kry gou tot 75%-afslag op Airlink-vlugte met Vitality

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Airlink sal van volgende jaar tot 75%-afslag gee op plaaslike en streekvlugte as jy ’n Discovery Vitality-lid is. Foto: Getty Images
Airlink sal van volgende jaar tot 75%-afslag gee op plaaslike en streekvlugte as jy ’n Discovery Vitality-lid is. Foto: Getty Images

Die lugdiens Airlink het ’n vennootskap met Discovery Vitality beklink om aansienlike afslag te bied aan reisigers wat lid van Vitality is.

Airlink sê Woensdag in ’n verklaring dat reisigers van 2022 af afslag op sy plaaslike sowel as streekvlugte sal kan kry as hulle lid van Vitality is.

Die Suid-Afrikaanse Airlink is die grootste onafhanklike lugdiens in Afrika met ’n groeiende vloot van meer as 50 moderne vliegtuie wat meer as 45 roetes in 13 lande bedien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,801.01
+0.3%
Silwer
24.09
+0.0%
Palladium
1,980.00
+0.9%
Platinum
1,016.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos