Kulula-kaartjies: Wie kan hul geld terugkry en wie nié?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kulula se vlerke is geknip, maar die likwidasieproses kan wel beteken ander lugdienste kan Comair se bates, soos sy vliegtuie, koop en inspan vir meer plaaslike vlugte.  Foto: Kulula Facebook
Kulula se vlerke is geknip, maar die likwidasieproses kan wel beteken ander lugdienste kan Comair se bates, soos sy vliegtuie, koop en inspan vir meer plaaslike vlugte. Foto: Kulula Facebook

Discovery Bank en FNB was teen Vrydag eerste om te verseker hulle staan mense wat vliegkaartjies by Kulula of British Airways (BA) gekoop het, so ver as moontlik by om hul geld terug te kry.

Dit geld net kaartjies vir reis van 1 Junie af.

Dit kom nadat Comair, wat die twee lugdienste in Suid-Afrika bedryf, op 1 Junie vlugte opgeskort het en op 9 Junie om voorlopige likwidasie aansoek gedoen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.72
+0.7%
Rand - Pond
20.23
-0.1%
Rand - Euro
17.51
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,708.97
+0.5%
Silwer
20.97
+1.2%
Palladium
2,309.53
+3.8%
Platinum
915.75
+1.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
58,966
+1.9%
Alle aandele
65,401
+1.8%
Hulpbronne 10
63,335
+2.7%
Industriële 25
78,745
+1.6%
Finansiële 15
14,038
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos