Lewenseise: Meer as net Covid-19

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Maak seker jy is nog reg verseker. Foto: iStock
Maak seker jy is nog reg verseker. Foto: iStock

Kanker en hartsiektes was saam met Covid-19-verwante sterfte- en begrafnis-eise die rede vir die rekordhoë waarde van eise wat talle lewensversekeraars in 2021 uitbetaal het.

Sanlam Individual Life het in 2021 altesame R8,24 miljard se eise uitbetaal. Altesame R7,2 miljard is in sterfte-eise uitbetaal, met die enkele grootste uitbetaling R36 miljoen.

Die meeste van die sterfte-eise het verband gehou met asemhalingsiektes. Dit sluit in R2,6 miljard vir bevestigde Covid-19-verwante eise.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.58
+0.2%
Rand - Pond
20.08
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,792.01
+0.2%
Silwer
20.58
-0.5%
Palladium
2,215.50
-1.3%
Platinum
942.00
-0.3%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos