Man wil ten alle koste ‘poppe’ hê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié Dimoo-poppie van Colonel Sanders, die naam agter KFC, is deel van ’n versameling in ’n promosie deur KFC en die speelgoedmaatskappy Pop Mart in China, maar verbruikersaktiviste meen dít het ’n koopmanie aangemoedig en lei tot kosvermorsing. Foto: Facebook
Dié Dimoo-poppie van Colonel Sanders, die naam agter KFC, is deel van ’n versameling in ’n promosie deur KFC en die speelgoedmaatskappy Pop Mart in China, maar verbruikersaktiviste meen dít het ’n koopmanie aangemoedig en lei tot kosvermorsing. Foto: Facebook

’n Gulsige Chinees wat 106 KFC-maaltye op een slag gekoop het net om die hele versameling poppies te kry wat deel is van ’n promosieveldtog deur die kitskosreus, het die nasionale verbruikersvereniging in China omgekrap.

Volgens die Chinese verbruikersvereniging, onder toesig van die regering, het een klant sowat 10 500 yuan (of $1 650) opgedok vir die 106 maaltye.

Só het die klant al die Dimoo-poppies gekry wat deel is van ’n promosieveldtog in China wat KFC in samewerking met die speelgoedmaatskappy Pop Mart International aanbied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.83
+0.1%
Rand - Pond
19.88
-0.2%
Rand - Euro
16.78
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,855.68
+0.5%
Silwer
21.97
+1.0%
Palladium
2,026.60
+2.9%
Platinum
973.23
+1.5%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,871
+1.4%
Alle aandele
68,478
+1.3%
Hulpbronne 10
74,452
+2.7%
Industriële 25
73,350
+0.6%
Finansiële 15
15,961
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos