Mango dalk Woensdag finaal in sakeredding

akkreditasie
Mango is die laekostefiliaal van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL).  Foto: Fin24
Mango is die laekostefiliaal van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL). Foto: Fin24

In ’n voorlopige opsommende uitspraak Dinsdag het die hooggeregshof in Johannesburg gesê Mango sal toegelaat word om in vrywillige sakeredding te gaan.

Maar “enigiets kan nog gebeur”, het Benediction Zubane, woordvoerder van Mango, Dinsdag aan Netwerk24 gesê.

Fin24 berig dat die laekostelugdiens en filiaal van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) wel Dinsdag in sakeredding geplaas is, maar Mango het bevestig dat dit eers Woensdag amptelik sal wees wanneer die hof sy finale uitspraak gee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos