Mango se redplan: Staat gooi lugdiens weg, koper nou dringend gesoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mango wil weer in Desember vlieg – met net drie vliegtuie.
Mango wil weer in Desember vlieg – met net drie vliegtuie.

Mango is op soek na ’n koper, want dis nou finaal: Die laekostelugdiens gaan nié deel uitmaak van die herstruktureerde Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) nie.

Dié stap, wat vakbonde vermoed het gaan gebeur, word bevestig in die sakereddingsplan vir Mango wat Vrydagnag gepubliseer is.

Dié plan vereis dat die regering dadelik R719 miljoen aan Mango moet gee om die plan in werking te stel. Dié geld is deel van ’n reddingsboei van R819 miljoen aan Mango wat reeds deur die parlement goedgekeur is as deel van ’n groter pakket om die SAL se sakeredding deur te voer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos