Markus Jooste: ‘Eis vir salaris, bonusse van R870 m. het verjaar’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff. Foto: Jaco Marais
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff. Foto: Jaco Marais

Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, het uiteindelik sy verweer en ’n spesiale verweer van verjaring ingedien in die hofsaak waarin die groep agt jaar se salarisse en bonusse van meer as R870 miljoen van hom terugeis.

Steinhoff het ’n eis oor onregverdige verryking teen Jooste ingestel vir die terugbetaling van die vergoeding wat van 2009 tot 2017 aan hom betaal is.

’n Eis is aanvanklik in 2019 teen hom en Ben la Grange, voormalige finansiële direkteur van Steinhoff, gebring. In 2020 is ’n wysiging aangebring om nog eisers by te voeg, wat maatskappye in die groep is wat die salaris betaal het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.79
-1.0%
Rand - Pond
20.26
-0.0%
Rand - Euro
17.08
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos