Markus Jooste nog nie uitgelewer, maar 2 word nou in Duitsland verhoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff. Foto: Jaco Marais
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff. Foto: Jaco Marais

Die saak teen twee mense wat in Duitsland aangekla word van handelsmisdade by ’n Steinhoff-filiaal – ’n saak waarby Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof, betrek is – mag voortgaan.

Die streekhof in die Duitse stad Oldenburg het besluit die hoofverhoor van die twee mag voortgaan.

Die hof het besluit om twee beskuldigdes wat nie van Duitsland is nie, afsonderlik te verhoor om prosedurele vertragings te vermy gegewe die pandemie en reisbeperkings, lui ’n verklaring van die hof.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos