Deel

Mediclinic se wins daal oorsee, maar SA blink uit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In Suider-Afrika het Medicinic 50 gewone hospitale, drie psigiatriese hospitale en 14 dagklinieke met sowat 8 700 beddens. Foto: Verskaf
In Suider-Afrika het Medicinic 50 gewone hospitale, drie psigiatriese hospitale en 14 dagklinieke met sowat 8 700 beddens. Foto: Verskaf

Mediclinic-hospitale in Suider-Afrika was die enigste uitblinker in die afgelope halfjaar tot einde September vir dié hospitaalgroep, wat ook in Switserland en die Midde-Ooste bedrywig is.

Mediclinic is in die proses om oorgeneem te word deur ’n konsortium wat tussen die beleggingsgroep Remgro en internasionale skeepsredery MSC geskep is.

Die hospitaalgroep beplan om in die eerste kwartaal te denoteer en word ’n private maatskappy, wat beteken dat hierdie stel resultate wat Woensdag uitgereik is waarskynlik sy laaste gaan wees wat openbaar gemaak word. Sy boekjaarresultate word normaalweg in Mei uitgereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
-0.6%
Rand - Pond
22.47
-1.1%
Rand - Euro
19.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
973.88
+0.6%
Palladium
1,403.84
+0.2%
Goud
1,947.81
-1.6%
Silwer
22.96
-1.2%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,906
+1.1%
Alle aandele
75,402
+1.0%
Hulpbronne 10
64,937
+1.0%
Industriële 25
102,363
+0.7%
Finansiële 15
15,466
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos