Mediclinic waarsku oor ongrondwetlike aspekte van NGV-wetsontwerp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Mediclinic-groep het ook hospitale in Switserland en die Midde-Ooste.
Die Mediclinic-groep het ook hospitale in Switserland en die Midde-Ooste.

Die hospitaalgroep Mediclinic maan dat aspekte van die wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) moontlik ongrondwetlik is.

Koert Pretorius, uitvoerende hoof van Mediclinic Suider-Afrika, het Woensdag saam met twee senior advokate van die Kaapse Balieraad ’n voorlegging oor die wetsontwerp gedoen tydens die openbare sittings wat die portefeuljekomitee oor gesondheid daaroor hou.

“Die komitee moet oortuig wees dat die wetsontwerp in staat is om sy doelwitte te bereik op grondwetlike wyse. Indien nie, kan die gevolglike wetgewing of dele daarvan deur die konstitusionele hof tersyde gestel word,” sê adv. Karrisha Pillay.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.04
-0.7%
Rand - Pond
19.81
+0.4%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.7%
Goud
1,818.47
+0.2%
Silwer
21.41
-1.0%
Palladium
1,994.00
-3.0%
Platinum
938.50
-1.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos