Mense wil weer meer vlieg, al is dit eers net tussen landsgrense

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Meer voete in lughawens is in 2021 aangeteken as in 2020 soos mense se vertroue om weer te vlieg begin herstel het.
Meer voete in lughawens is in 2021 aangeteken as in 2020 soos mense se vertroue om weer te vlieg begin herstel het.

Die ontdekking en bekendmaking van die Omikron-variant van die koronavirus het die herstel wat lugdienste verlede jaar net-net begin proe het, met nóg twee weke vertraag.

Mense het weer aptyt begin kry om op vliegtuie te klim en rond te reis, en dit was veral binnelandse vlugte wat in 2021 stewig begin herstel het.

Vertroue het in so ’n mate toegeneem dat die internasionale vraag na vlugte in 2021 teen ’n tempo van sowat vier persentasiepunte per maand begin herstel het, gemeet aan 2019-vlakke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.83
-0.7%
Rand - Euro
16.79
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.21
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos