Min lig in tonnel vir herwinning van plastiek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die grootste probleme met die plastiek wat nou vir verpakking gebruik word, is dat dit óf te lig is óf veelvuldige lae het óf te veel kleurstof bevat. Foto: Reuters
Die grootste probleme met die plastiek wat nou vir verpakking gebruik word, is dat dit óf te lig is óf veelvuldige lae het óf te veel kleurstof bevat. Foto: Reuters

Vervaardigers, handelsname en winkelgroepe in Suid-Afrika doen bitter min om seker te maak die plastiek waarin produkte verpak word, is herwinbaar, lui ’n nuwe verslag.

Die Wêreldnatuurfonds (WWF) se jongste navorsing oor die herwinning van plastiek in Suid-Afrika het ’n rits hindernisse geïdentifiseer wat beteken die meeste plastiek wat in omloop is beland steeds op stortingsterreine.

Die verpakking van kos is veral ’n tameletjie omdat daar soveel verskillende formate is en die verpakking self aan bepaalde veiligheids- en higiëne-vereistes moet voldoen, sê Lorren de Kock, die WWF se projekbestuurder vir ’n sirkulêre plastiek-ekonomie en medeouteur van die verslag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos