Min mense wat vlieg, bly slegte nuus vir lughawens – Moody’s

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die lughawegebou van die Kaapstad-lughawe. Foto: Acsa
Die lughawegebou van die Kaapstad-lughawe. Foto: Acsa

Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) was nie so gelukkig om weg te kom met ’n verbeterde vooruitsig by die kredietgradeerder Moody’s Investors Service nie.

Moody’s het Vrydagaand die vooruitsig vir Suid-Afrika se soewereine gradering van negatief na stabiel verander.

Soos gewoonlik gebeur, is dit opgevolg met ’n soortgelyke verandering vir Suid-Afrikaanse banke en sekere ander staatsondernemings.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos