Motorhandelaars sweet bloed

akkreditasie
Motorhandelaars ervaar ’n tekort aan gebruikte motors omdat verhuringsmaatskappye nie nuwe motors koop nie. Foto: Getty Images
Motorhandelaars ervaar ’n tekort aan gebruikte motors omdat verhuringsmaatskappye nie nuwe motors koop nie. Foto: Getty Images

Voertuighandelaars wat franchises hou, het verlede jaar 25% minder nuwe voertuie verkoop as in 2019.

Sommige het hul deure gesluit, terwyl baie se personeel steeds korter ure werk of net ’n deel van hul salaris ontvang, sê die Nasionale Voertuighandelaarsvereniging (Nada).

Volgens die Nasionale Vereniging vir Voertuigvervaardigers (Naamsa) is net 380 449 nuwe voertuie in 2020 in die plaaslike mark verkoop – die minste in 18 jaar. In 2019 is net meer as 536 600 nuwe voertuie verkoop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 90/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+1.2%
Rand - Pond
21.14
+0.8%
Rand - Euro
17.99
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.2%
Goud
1,778.08
-0.2%
Silwer
22.40
+0.4%
Palladium
1,746.57
+0.1%
Platinum
948.36
+1.3%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,636
-0.2%
Alle aandele
71,104
-0.1%
Hulpbronne 10
67,609
-0.4%
Industriële 25
93,786
-0.2%
Finansiële 15
13,917
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos