Nedbank sluit takke wyl digitale kliënte 27% styg

akkreditasie
Mike Brown, uitvoerende hoof van Nedbank, Woensdag met ’n aanbieding aan beleggers. Foto: Skermgreep
Mike Brown, uitvoerende hoof van Nedbank, Woensdag met ’n aanbieding aan beleggers. Foto: Skermgreep

Nedbank se takke is in die afgelope jaar tot einde Junie met 30 verminder en die personeellede het met 1 117 gedaal terwyl sy digitale strategie in die pandemie versnel is.

Dit is deel van ’n plan met ’n bedryfsmodel om groot besparings vir die groep mee te bring. ’n Nuwe been van die plan is in dié tyd bekend gestel. Dit is daarop gemik om sy “tak-infrastruktuur te optimaliseer in die konteks van ’n toenemende digitale wêreld”.

Op die lange duur gaan sy kantore uiteindelik van 26 tot 19 verminder word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos