Nedbank was sy hande in onskuld oor Regiments

akkreditasie
Mike Brown, uitvoerende hoof van Nedbank.
Mike Brown, uitvoerende hoof van Nedbank.

Dit was die omstrede transaksieraadgewers Regiments Capital se plig, nie die bank s’n nie, om die kommissie aan sy kliënte te onthul wat hy van Nedbank se beleggingsbank sou kry op miljoene rande se transaksies wat na die bank gebring is.

Nedbank kan nie daarvoor verantwoordelik gehou word nie.

Só het Nedbank Dinsdag in ’n voorbereide verklaring gereageer op ’n berig wat deur die ondersoekende groep joernaliste amaBhungane geskryf is getiteld “State Capture: The case against Nedbank”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos