Net 5 lugdienste bly oor: Dit gaan bars as jy dringend wil vlieg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Reisigers wat verlede Woensdag met Kulula vanaf Kaapstad sou vertrek, is skielik hoog en droog gelaat toe Comair al sy vlugte opgeskort het. Dit was maar net die begin van die drama wat Comair se einde ingelui het.  Foto: Jaco Marais
Reisigers wat verlede Woensdag met Kulula vanaf Kaapstad sou vertrek, is skielik hoog en droog gelaat toe Comair al sy vlugte opgeskort het. Dit was maar net die begin van die drama wat Comair se einde ingelui het. Foto: Jaco Marais

Suid-Afrikaners kan voortaan net uit vyf plaaslike lugdienste kies om tussen die land se lughawens rond te vlieg.

Die vinnige dood wat Comair Donderdag gesterf het ná net meer as ’n week van onsekerheid oor sy voortbestaan, veroorsaak tekorte van tussen 40% en 45% op beskikbare vlugte, volgens kenners.

Ná Donderdag se aankondiging oor Comair se likwidasie is die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), FlySafair, Lift, Airlink en Cemair die oorblywende spelers in die plaaslike lugruim.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.13
+0.3%
Rand - Euro
17.49
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,703.28
+0.2%
Silwer
20.97
+1.3%
Palladium
2,289.00
+2.9%
Platinum
916.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos