Die oorlog in Oekraïne vererger reeds die druk op voedselvervaardigers se insetkoste met verskeie maatskappye wat waarsku tekorte en duurder kos is Suid-Afrika se voorland.
Libstar, onder meer die eienaar van Denny-sampioene en Lancewood-kaas, het Woensdag sy jaarresultate vir 2021 bekendgemaak en sy stem gevoeg by vervaardigers soos Tiger Brands en Premier Foods wat reeds hieroor gewaarsku het.
LEES OOK: Oekraïne: Brood word beslis duurder, waarsku Albany, Blue Ribbon