Nóg ’n verbod sal doodskoot vir duisende in drankbedryf wees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verlede jaar se drankverbod in Desember het vir die drankbedryf uit die bloute gekom. Vanjaar hoop die bedryfsliggame dat die regering eers met hulle in gesprek sal tree voordat enige besluite hieroor tydens die feestyd geneem word. Foto: Unsplash
Verlede jaar se drankverbod in Desember het vir die drankbedryf uit die bloute gekom. Vanjaar hoop die bedryfsliggame dat die regering eers met hulle in gesprek sal tree voordat enige besluite hieroor tydens die feestyd geneem word. Foto: Unsplash

Duisende ondernemings sal hul deure permanent moet toemaak as die regering weer sou besluit om oor Desember ’n drankverbod in te stel.

Meer as 230 000 poste kan in die gedrang kom, waarsku Patricia Pillay, uitvoerende hoof van die Biervereniging van Suid-Afrika (Basa).

Sowat 30% van die land se brouerye het reeds tou opgegooi, en teen Januarie vanjaar het 165 000 mense in die bedryf hul werk verloor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos