Deel

Nuut in SA: ’n Hotel gebou van ‘dagga’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boshoff Muller, hoof van Afrimat Hemp, met een van die boublokke van hempcrete. Foto: Edrea du Toit
Boshoff Muller, hoof van Afrimat Hemp, met een van die boublokke van hempcrete. Foto: Edrea du Toit

Die boustene wat Afrimat Hemp by sy aanleg in Worcester vervaardig, lyk dalk soos ’n doodgewone baksteen, maar dit is byna drie keer ligter. Dit is alles te danke aan die feit dat hennep gebruik is as opvulling binne-in die bakstene pleks van beton.

Afrimat Hemp het in 2021 tot stand gekom as ’n filiaal van die oopgroefmyn- en konstruksiegroep Afrimat. Boustene wat hennep as ’n opvulling gebruik, staan bekend as hempcrete – ’n mengsel van hennep en geformuleerde kalk wat dan saamgepers word in blokke.

Afrimat Hemp se boustene van hempcrete is onlangs gebruik in ’n hotel in Harringtonstraat, Kaapstad, wat in aanbou is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
-1.2%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos