Nuwe Isuzu-bakkie wys dat motorbedryf in SA glo, sê Ramaphosa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die nuwe Isuzu D-Max-bakkie wat in Struandale in Gqeberha vervaardig word.
Die nuwe Isuzu D-Max-bakkie wat in Struandale in Gqeberha vervaardig word.

Hy is gereeld op die bekendstelling van mooi nuwe motors, maar hy mag hulle nie self bestuur nie.

“Dis my enigste berou. Toe ek president word, toe vat hulle my rybewys en knip dit in twee en sê ek mag nie meer bestuur nie. So, tensy julle my na ’n geheime bestemming neem . . .”

So het pres. Cyril Ramaphosa Donderdagmiddag geterg toe hy die bekendstelling van die eerste sewendegenerasie-Isuzu D-Max-bakkie wat in Suid-Afrika vervaardig is, in die Nelson Mandelabaaistadion in Gqeberha in die Oos-Kaap bygewoon het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 52/0
Rand - Dollar
16.23
+0.1%
Rand - Pond
19.67
+0.7%
Rand - Euro
16.65
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,792.37
+0.2%
Silwer
20.50
+1.0%
Palladium
2,247.50
-1.9%
Platinum
956.00
-0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,063
-0.9%
Alle aandele
70,801
-0.7%
Hulpbronne 10
64,131
-2.6%
Industriële 25
86,640
-0.5%
Finansiële 15
16,082
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos