O gits! E-tol-hekke sal gemiddelde spoed kan meet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
E-tol gaan dalk ten spyte van sy moontlike skrapping uitgebrei word met ander, nuwe dienste. Foto: Avis
E-tol gaan dalk ten spyte van sy moontlike skrapping uitgebrei word met ander, nuwe dienste. Foto: Avis

Die omstrede e-tolstelsel se toekoms is nog onseker, maar die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) wil dit nou uitbrei om mense wat jaag op die paaie vas te vat.

Die Wes-Kaap het al jare ’n kamerastelsel vir gemiddelde spoed wat basies die tyd meet wat motoriste van een punt op die pad tot ’n ander ry, en wat die gemiddelde spoed bereken.

Dit is baie akkuraat om oortreders van die spoedgrens vas te vat, aangesien jaers nie kan rem trap vir ’n enkele kamera en dan die spoedgrens later weer oorskry nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos