OBK: Nuwe wet bots met wat Mpati aanbeveel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Reuel Khoza, voorsitter van die OBK se direksie totdat ’n nuwe direksie aangewys word. Foto: Elizabeth Sejake
Dr. Reuel Khoza, voorsitter van die OBK se direksie totdat ’n nuwe direksie aangewys word. Foto: Elizabeth Sejake
Elizabeth Sejake

Die Wysigingswet op die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) gaan ’n negatiewe uitwerking hê op die toepassing van sekere van die aanbevelings in die Mpati-verslag.

So waarsku dr. Reuel Khoza, tussentydse voorsitter van die OBK.

Khoza spel nie in soveel woorde uit wat die aanbevelings is wat bemoeilik word deur die wet nie, maar dit dui ooglopend op die Mpati-kommissie se aanbeveling dat die adjunkminister van finansies nie in die toekoms outomaties ook die voorsitter van die OBK word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 147/7
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 132/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-0.7%
Rand - Pond
21.30
-0.6%
Rand - Euro
18.11
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.32
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,769.12
+0.1%
Silwer
22.33
-0.2%
Palladium
1,795.00
+0.6%
Platinum
944.55
+0.4%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,870
+0.5%
Alle aandele
71,351
+0.5%
Hulpbronne 10
67,639
+0.1%
Industriële 25
94,031
+0.4%
Finansiële 15
14,106
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos