Old Mutual gee R2 mjd. vir vlaag 3 én 4 én nog

akkreditasie
Old Mutual verwag nog talle vlae Covid-19-infeksies, maar glo vlaag 3 was die ergste in terme van sterfgevalle. Foto: Reuters
Old Mutual verwag nog talle vlae Covid-19-infeksies, maar glo vlaag 3 was die ergste in terme van sterfgevalle. Foto: Reuters

Die lewensversekeraar Old Mutual het einde Junie nog amper R2 miljard se voorsiening gemaak vir eise wat met Covid-19 verband hou vir “vlaag 3 en 4 en nog moontlike toekomstige vlae”.

Iain Williamson, uitvoerende hoof van die groep, sê erger as verwagte sterftes is in die afgelope halfjaar tot einde Junie beleef.

Die bykomende voorsiening vir vlaag 4 en nog vlae is nie voorheen ingesluit nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos