Ondersoek na Gems se R600 m.-kontrak vir vitamiene

akkreditasie
Die waghond oor mediese fondse gaan ondersoek instel.
Die waghond oor mediese fondse gaan ondersoek instel.

Die waghond oor mediese fondse gaan ondersoek instel na ’n kontrak van honderdmiljoene rande wat die mediese fonds vir staatsamptenare (Gems) aan ’n maatskappy toegeken het om vitamiene aan sy lede te verskaf.

Die kontrak is volgens Pretoria News R600 miljoen werd en is glo onreëlmatig toegeken, in stryd met die Wet op die Bestuur van Openbare Finansies (PFMA).

Die Raad op Mediese Skemas (RMS) sê hy het uit nuusberigte van die bewerings bewus geword, en dat hy nie enige klagtes of wenke oor die aangeleentheid ontvang het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 435/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.95
-0.2%
Rand - Pond
19.75
+0.7%
Rand - Euro
16.77
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,815.44
+0.0%
Silwer
21.63
-0.0%
Palladium
2,096.50
+2.0%
Platinum
963.25
+0.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,051
+0.0%
Alle aandele
69,742
+0.1%
Hulpbronne 10
72,775
-0.0%
Industriële 25
77,668
-0.2%
Finansiële 15
15,995
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos