Onluste, drankverbod kos Pick n Pay R1,7 miljard

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vragmotors van Pick n Pay staan binne dae ná die onluste gereed om met groot hoeveelhede noodsaaklikhede na KwaZulu-Natal te reis. Die groep kon sy twee verspreidingsentrums wat beskadig is binne twee weke herstel.
Vragmotors van Pick n Pay staan binne dae ná die onluste gereed om met groot hoeveelhede noodsaaklikhede na KwaZulu-Natal te reis. Die groep kon sy twee verspreidingsentrums wat beskadig is binne twee weke herstel.

R1,7 miljard: Dít is die gekombineerde verlies aan verkope wat Pick n Pay die afgelope ses maande weens die Julie-onluste en die beperking op drankverkope gely het.

Die kleinhandelaar raam dat meer as R900 miljoen se verkope weens die plundery van 212 winkels en die sluiting van nóg 551 winkels as voorkomingsmaatreël verlore gegaan het. Die onluste in die middel van Julie het in veral KwaZulu-Natal en Gauteng voorgekom nadat oudpres. Jacob Zuma vir minagting van die hof in hegtenis geneem is.

Pick n Pay raam ook dat R800 miljoen se drankverkope verlore gegaan het tydens die vlak 4-inperkings wat vanaf einde Junie tot Julie van krag was toe die hoogtepunt van die tweede vlaag Covid-19-infeksies in die land voorgekom het. Drankwinkels was in die halfjaar tot einde Augustus altesaam 55 handelsdae gesluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.19
+0.6%
Rand - Pond
21.52
+0.2%
Rand - Euro
18.24
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,782.24
-0.6%
Silwer
22.78
-1.6%
Palladium
1,792.00
+2.3%
Platinum
960.27
+0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos