Onsekerheid oor 5de vlaag maak Discovery té versigtig vir dividend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adrian Gore, uitvoerende hoof van die Discovery-groep, op die virtuele aanbieding van die halfjaarresultate aan beleggers.  Foto: Skermgreep
Adrian Gore, uitvoerende hoof van die Discovery-groep, op die virtuele aanbieding van die halfjaarresultate aan beleggers. Foto: Skermgreep

Die situasie oor die Covid-19-pandemie en wat met ’n moontlike vyfde vlaag kan gebeur, is steeds te onseker om ’n dividend te betaal.

So het Adrian Gore, uitvoerende hoof van die Discovery-groep, Donderdag gesê aan aandeelhouers wat twee jaar laas ’n dividend gekry het.

Die afgelope halfjaar tot einde Desember het die lewensversekeraar in die groep die meeste eise nog vir dood uitbetaal – byna R3,4 miljard – weens die Delta-variant wat in dié tydperk die dominante variant was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.63
-0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,790.28
+0.1%
Silwer
20.62
-0.3%
Palladium
2,201.50
-1.9%
Platinum
941.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos