Remgro verwag oorlog se impak op voedsel teen Augustus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jannie Durand, uitvoerende hoof van Remgro. Foto: Leanne Stander
Jannie Durand, uitvoerende hoof van Remgro. Foto: Leanne Stander

Die beleggingsgroep Remgro, wat ’n groot belang in die voedselgroep RCL Foods besit, is baie bekommerd dat die koring wat Rusland uitvoer, teen Augustus gaan begin opraak.

“ ’n Reusestyging in broodpryse word verwag, hoewel ons nie glo ons sal alles aan verbruikers kan deurgee nie,” sê Jannie Durand, uitvoerende hoof van Remgro.

RCL Foods besit die Sunbake-broodhandelsnaam.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.26
-0.0%
Rand - Pond
19.72
+0.5%
Rand - Euro
16.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,789.05
-0.0%
Silwer
20.32
+0.1%
Palladium
2,270.50
-0.9%
Platinum
953.50
-0.8%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,172
-0.7%
Alle aandele
70,885
-0.5%
Hulpbronne 10
64,298
-2.4%
Industriële 25
86,759
-0.4%
Finansiële 15
16,088
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos