Pepkor wil Dial-a-Bed, Coricraft glo koop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Coricraft en ander ondernemings is glo te koop.
Coricraft en ander ondernemings is glo te koop.

Pepkor het glo die Suid-Afrikaanse eienaar van Volpes, Coricraft en Dial-a-Bed genader met die oog op ’n moontlike verkryging, volgens mense vertroud met die saak.

Dit sal Pepkor se markaandeel in beddegoed en meubels uitbrei. Pepkor besit onder meer Bradlows, Russells en Sleepmasters. Pepkor, as eienaar van Pep en Ackermans, is die land se grootste klerekleinhandelaar.

Volgens Bloomberg is Pepkor een van ’n handvol belangstellendes vir Tapestry Home Brands, wat Volpes, Coricraft en Dial-a-Bed besit. Die private ekwiteitsfirmas wat Tapestry besit, Actis en Westbrooke Alternative Asset Management, wil glo hul belange verkoop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 240/6
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+1.1%
Rand - Pond
21.07
+0.9%
Rand - Euro
17.96
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,778.35
-0.3%
Silwer
22.28
-1.2%
Palladium
1,774.50
-2.3%
Platinum
929.90
-0.7%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,508
+0.3%
Alle aandele
70,924
+0.2%
Hulpbronne 10
67,219
+1.1%
Industriële 25
93,298
-0.5%
Finansiële 15
14,101
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos