Pick n Pay wil arm, ryk (en natuurlik dié in middel) nou lok met ‘nuwe’ winkels

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pick n Pay se halfjaarresultate is ernstig deur die Julie-onluste geraak.
Pick n Pay se halfjaarresultate is ernstig deur die Julie-onluste geraak.

Pick n Pay se missie is nou om iets vir almal te bied. Die winkelgroep sê hy gaan die verskillende formate van dié winkel nou baie meer onderskei om op verskillende inkomstegroepe te fokus.

Pick n Pay Value gaan geposisioneer word as ’n “aspirerende maar bekostigbare winkel vir middel- en laerinkomsteverbruikers’. Die uitleg van winkels gaan verbeter word en die reeks produkte in dié winkels gaan met tot 40% verminder word.

“’n Vereenvoudigde aanbod het ’n goeie platform geskep vir doeltreffender bemarkings, promosies, groter beskikbaarheid, en minder vermorsing.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 105/3
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.88
+1.1%
Rand - Pond
21.17
+0.6%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.27
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,780.62
-0.1%
Silwer
22.48
+0.7%
Palladium
1,745.00
-0.0%
Platinum
948.00
+1.3%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,570
-0.3%
Alle aandele
71,016
-0.3%
Hulpbronne 10
67,615
-0.4%
Industriële 25
93,570
-0.5%
Finansiële 15
13,918
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos