Deel

Plesiervaarte gaan voort – vir dié wat ingeënt is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die 'MSC Orchestra' is opgeknap en vervang die 'MSC Musica', wat eers bestem was om Suid-Afrikaners gedurende die huidige plesiervaart-seisoen rond te neem.
Die 'MSC Orchestra' is opgeknap en vervang die 'MSC Musica', wat eers bestem was om Suid-Afrikaners gedurende die huidige plesiervaart-seisoen rond te neem.

Slegs Suid-Afrikaners wat ten volle ingeënt is, mag aan boord van enige van MSC se plesierskepe gaan.

Gaste wat dus beplan om gedurende die plaaslike 2021-’22-plesiervaart-seisoen op die maatskappy se skepe te vaar, moet seker maak al hul inentings is volgens die maatskappy se aangepaste regulasies voor vertrek op datum.

MSC het in Oktober aangekondig mense wat nie ingeënt is nie of gaste wat nog nie ál hul inentings ontvang het nie, word op sy skepe toegelaat, maar daar is wel melding gemaak dié besluit kan hersien word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos