Remgro, MSC maak aanbod om Mediclinic oor te neem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Mediclinic Stellenbosch het in Junie 2019 sy deure geopen.  Foto: Verskaf
Die Mediclinic Stellenbosch het in Junie 2019 sy deure geopen. Foto: Verskaf

Die beleggingsgroep Remgro en ’n skeepsredery het ’n aanbod gemaak om Mediclinic oor te neem, maar die direksie van die hospitaalgroep het dit van die hand gewys.

Remgro het Donderdag in ’n verklaring aangekondig die kontantaanbod vir die aandele wat die beleggingsgroep nie reeds besit nie, is deur ’n konsortium gemaak wat hom en die Mediteranean Shipping Company (MSC) insluit.

Die aanbod is op 26 Mei aan die direksie van Mediclinic voorgelê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos