Remgro verhandel nog ver onder sy batewaarde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johann Rupert, voorsitter van Remgro. Foto: Petrus Malherbe
Johann Rupert, voorsitter van Remgro. Foto: Petrus Malherbe

Die beleggingsgroep Remgro lyk steeds na ’n aantreklike aandelekopie as sy jongste beraming van sy netto batewaarde as maatstaf moet dien.

Remgro verhandel tans op die JSE teen sowat R127 per aandeel, wat 28% onder sy netto batewaarde van R177,33 is teen einde Junie.

Vergeleke met die sluitingsprys van R114,60 op die JSE op 30 Junie was die diskonto waarteen Remgro teenoor sy netto batewaarde verhandel het toe op 35,4% – net effentjies meer as die vorige jaar se 35,3%.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.96
-0.4%
Rand - Pond
21.23
-0.5%
Rand - Euro
18.06
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.38
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,783.03
+0.5%
Silwer
22.45
-1.7%
Palladium
1,753.19
+0.6%
Platinum
947.91
+0.8%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos