Rentekoers gaan daal, maar nie by dié bank

akkreditasie
Dr. Johan van Zyl, mede-uitvoerende hoof van African Global Capital, wat TymeBank besit. Foto: William Horne
Dr. Johan van Zyl, mede-uitvoerende hoof van African Global Capital, wat TymeBank besit. Foto: William Horne

Terwyl die meerderheid verbruikers skuld het en tog te dankbaar is dat die rentekoers na alle waarskynlikheid vanmiddag verlaag gaan word, is daar ander met spaargeld in die bank wat minder rente verdien sodra dit gebeur.

Een van die land se nuwe digitale banke, TymeBank, het Donderdagoggend die ongewone stap aangekondig dat hy nié sy rentekoers sal verlaag nie – selfs al verlaag die Reserwebank later Donderdag sy amptelike uitleenkoers aan banke (die repokoers).

TymeBank se maksimum rentekoers op spaargeld sal onveranderd op 10% bly.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 212/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.07
+0.5%
Rand - Pond
20.04
-0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.28
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,826.02
+0.1%
Silwer
21.65
+0.2%
Palladium
2,017.00
-0.5%
Platinum
944.00
-0.3%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,324
+1.3%
Alle aandele
70,067
+1.2%
Hulpbronne 10
72,661
+1.1%
Industriële 25
78,420
+1.7%
Finansiële 15
16,038
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos