Reserwebank ‘moet bloed op strate keer’- Remgro

akkreditasie
Jannie Durand, uitvoerende hoof van Remgro.
Jannie Durand, uitvoerende hoof van Remgro.

“Daar gaan bloed op die strate wees” as Suid-Afrika nie ook help om die invloed van die heersende ongekende ekonomiese omstandighede op verbruikers en kleiner ondernemings te versag nie.

So sê Jannie Durand, uitvoerende hoof van die beleggingsmaatskappy Remgro, in ’n onderhoud met die nuuskanaal CNBCAfrica.

Hy meen daar moet ’n gekoördineerde reaksie wees van die private en die openbare sektor, banke en die regering, anders gaan die uitwerking van Covid-19 onbedoelde gevolge hê waaraan daar tans nie eens gedink kan word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 30
Bulls 16
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.30
-0.5%
Rand - Euro
18.19
-1.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,782.26
+0.8%
Silwer
22.49
+0.5%
Palladium
1,813.73
+1.6%
Platinum
934.54
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos