Richemont herstel sterk, beloof dividend

akkreditasie
Die Excalibur Glow Me Up, een van die spoghorlosies van die Switserse spesialis-horlosiemaker Roger Dubois, wat deel is van Richemont. Daar is net agt van hulle, en jy sal $215 000 vir een moet betaal.
Die Excalibur Glow Me Up, een van die spoghorlosies van die Switserse spesialis-horlosiemaker Roger Dubois, wat deel is van Richemont. Daar is net agt van hulle, en jy sal $215 000 vir een moet betaal.

Die luuksegoederegroep Richemont is nie ongeskonde gelaat deur die koronaviruspandemie nie.

Maar danksy sterk herstel in verkope, veral in e-handel, kan aandeelhouers in Richemont uitsien na ’n dividend van 2 Switserse frank per aandeel in September.

Suid-Afrikaanse aandeelhouers sal egter nog moet wag tot 13 September vir die wisselkoersvlak waarteen die dividend in rand uitbetaal sal word. Teen die huidige wisselkoers is dit sowat R31 per aandeel, voordat dividendbelasting afgetrek word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 67/0
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 264/6
New Zealand 329/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+1.0%
Rand - Euro
16.67
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,826.32
+0.2%
Silwer
21.14
+0.9%
Palladium
1,880.00
+2.0%
Platinum
911.50
+0.2%
Brent-ruolie
110.05
-1.5%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos