SA die ster vir Ninety One in donker pandemiejaar

akkreditasie
Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One. Foto: Sarel van der Walt
Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One. Foto: Sarel van der Walt

Die batebestuurder Ninety One het die afgelope boekjaar ondanks die koronaviruspandemie ’n rekordjaar in Suid-Afrika beleef ten opsigte van die geld wat van kliënte gekry is om bestuur te word.

Die land is as die sterk vertoner van die groep beskryf van die lande waar hy bedrywig is.

Volgens Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One, is dit die tweede baie goeie jaar wat in Suid-Afrika beleef is in die geskiedenis van die onderneming, wat vanjaar 30 jaar oud is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos