Deel

SA mode spot met ‘groen’ benadering

akkreditasie
’n Ontwerp van Artho Eksteen, wat gereken word as ’n zero-afvalontwerper. Hy gebruik plaaslike wewers en stikkers om sy klere te maak.
’n Ontwerp van Artho Eksteen, wat gereken word as ’n zero-afvalontwerper. Hy gebruik plaaslike wewers en stikkers om sy klere te maak.

Suid-Afrikaanse modeontwerpers hoef nie terug te staan vir hul oorsese eweknieë wat omgewingsvriendelike klere betref nie, sê Lucilla Booyzen, stigter van SA Modeweek.

“In 2019 het SA Modeweek besluit op ’n vyfjaarplan om teen 2025 ’n volledige ekologies-gebaseerde en volhoubare plaaslike bedryf te vestig.”

Samewerkingsooreenkomste met kleinsakeondernemings (KMO’s) en byvoorbeeld die sybokhaarbedryf het daartoe gelei dat ontwerpers wat aan SA Modeweek deelneem lap gebruik wat die minste moontlike impak op die omgewing het. “Hulle gebruik natuurlike linne en katoen wat volhoubaar verbou is. Klerereekse is pels- en leervry en baie klere is gemaak uit herwinde of hergebruikte lap,” sê Booyzen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.53
-0.7%
Rand - Pond
22.71
-1.5%
Rand - Euro
19.86
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
983.12
+1.5%
Palladium
1,406.45
-0.4%
Goud
1,970.79
-0.9%
Silwer
22.45
-0.7%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.7%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.4%
Industriële 25
99,818
+2.9%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos